News
Middies wen klipharde stryd
Hoërskool Middelburg se eerstespan het Saterdag ’n klipharde wedstryd met 19-17 teen Montana gewen.

Die span sukkel die laaste tyd met beserings maar het baie durf gewys om sy posisie op die punteleer aansienlik te verbeter.

Die ander spanne se uitslae is Middies eerste genoem:
o/14A 15-0.
o/14B 21-0.
o/15A 35-3.
o/16A 22-7.
o/16B 31-5.
Derdes 43-0.
Tweedes 0-0.
Eerstes 19-7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
