News

Digte mis op N12 maak sig byna onmoontlik

Daar was pas weer ’n ongeluk in die digte mis op die N12!

Herculaas Taljaard (lid van die Noodroep Radiogroep Sektor 3) sê dit is weer op presies dieselfde plek waar die vorige ongelukke onlangs plaasgevind het by die Ogies-afrit op die N12.

Stilstaande voertuie op die kant van die N12. FOTO: Verskaf.

 

“Ek het die remme en die slag gehoor en dadelik vir hulp gebel!”

• Hy waarsku mense om, indien moontlik, die N12 te vermy by eMalahleni tot die mis opgeklaar het. Hy sê dat daar byna géén sig is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button