News

Mans met masjiengewere probeer jongmense kaap

Een van kapers dra polisiefrokkie.

Mans, gewapen met “masjiengewere” het pas jongmense op die Loskopdampad probeer kaap.

’n Vrou het op noodgroepe gewaarsku dat haar kinders amper op die Loskopdampad gekaap is deur ’n groep mans in ’n minibus.

Sy het gesê dat die mans in die minibus swaar gewapen is met “masjiengewere” en dat een van die mans ’n polisiefrokkie gedra het.

Die minibus het in die rigting van Doornkop gery.

Die vrou het ook gesê dat hulle nie die registrasienommer van die minibus kon sien nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button