News
Tyd raak min om in te skryf vir gholfdag
Daar is nog net ’n paar dae oor om in te skryf vir die Nashua NG Kerk, Kanonkop gemeente se gholfdag op 15 September.

Dit is ’n Twee Bal Beterbal Scramble Dryf en groot pryse is op die spel vir die wenners.
Boonop is daar R50 000 vir ’n gelukshou op gaatjie 6 en 13.
• Spelers wat nog wil inskryf of sakelui wat pryse of putjies wil borg, kan Kobus Jordaan bel by 072 191 9518 of Ria van der Walt (Kerkkantoor) by 013 282 4433.