News
Damestee saam met Vernon Barnard
’n Damestee saam met die bekende blinde sanger, Vernon Barnard, word in Middelburg aangebied, waar hy ’n motiveringspraatjie gaan hou.
Die middagtee word op 15 September, van 15:00 tot 17:00, by Rond-om-Talie (70 Dr Beyers Naudéstraat) aangebied.
Kaartjies beloop R220 per persoon en daar is slegs 36 plekke beskikbaar.
Vir besprekings, kontak Carin by 072 106 5231.
•Vernon is die hele week in Middelburg en kan deur skole en selfs individue gebruik word vir optredes.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
