Die kleuters van Kleuterskool Koedoe-Oortjies het die wêreld plat gereis tydens hul konsert, ‘Oos Wes,Tuis Bes’.
Daar is gekuier van Rio tot Japan, maar dit is duidelik dat almal maar tog altyd terugkeer na Suid-Afrika.