News
Video: Wees versigtig by ongemerkte spoedwalle in Kranspoort!
Spoedwalle is nog nie gemerk nie.
Daar is hoë spoedwalle in Kranspoort aangebring, maar dit is tans nog nie gemerk nie!
Videomateriaal wys hoe voertuie letterlik oor die walle vlieg as hulle in Kranspoort wil afry.
Motoriste wat reeds daaroor gery het, het vir joernaliste laat weet dat dit “berge spoedwalle is en ’n ongeluk is wat wag om te gebeur!”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
