News

Sewes aksie by Hoërskool Middelburg

Kyk of ons jou ook afgeneem het!

Hoërskool Middelburg was die gasheer van die Frogfoot Mpumalanga Sewes Kampioenskappe wat gister en vandag gespeel is.

Middies se o/15 en o/17 spanne eindig derde in die Mpumalanga beker afdeling, terwyl HTS Middelburg die plaatwenners was.

Secunda is die algehele Mpumalanga (beker) kampioene, met Ligbron tweede en Hoërskool Middelburg derde.

Die plaaslike skole se spelers van die wedstryde was:

Hoërskool Middelburg: Matthew Abbey (2x), Jabu Mathebula, Lungelo Maseko, Jacques Stassen, Kefilwe Phamotse en Crawford Joubert (speler van die wedstryd in die finaal).

HTS Middelburg: Johnny dos Santos, Jacques Stassen, Toy Engelbrecht en Luan Graff (speler van wedstryd in Plaatfinaal).

Hoërskool Kanonkop: Phetogo Seane (2X) en Keabetswe Nhlabathi.

  • Steelcrest High School was ook een van die plaaslike skole wat aan die Seweskampioenskappe deelgeneem het.
  • As jou foto tussen die talle foto’s is, neem ‘n skermskoot en stuur ‘n epos na daleen@mobserver.co.za om die oorspronklike in die hande te kry.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button