News

Spoedwalle in Kranspoort geverf

Spoedwalle gemerk, maar wees steeds versigting, want dit is baie hoog.

Motoriste sal bly wees om te hoor dat die nasionale padagentskap besig is om die spoedwalle in Kranspoort te verf.

Almal is gister gewaarsku oor die hoë walle aan die bopunt van Kranspoort waaroor voertuie gevlieg het, omdat dit nie gemerk was nie.

Daar was ook kommer dat dit ‘n ongeluk kon veroorsaak.

  • ‘n Trokdrywer het laat weet dat die padagentskap besig is om die walle te merk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button