News
Video: Voertuie ry in aankomende verkeer op N4 na ongeluk
Kyk hoe voertuie aan die verkeerde kant van die N4 ry!

Noodspanne op pad na die trokongeluk vanoggend net na die Middelburg Tolhek, was verstom toe verkeer wat nie aan die anderkant van die trok verby kon kom nie, in die aankomende verkeer ingery het.
Op videomateriaal wat vir die joernalis gestuur is, kan ‘n mens hoor hoe kwaad die persoon is met die verkeer wat in die geel lyn aan die verkeerde kant van die N4 ry.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
