Almal genooi na danksegging konferensie
Jy kan nie bekostig om hierdie besondere geleentheid mis te loop nie.

’n Danksegging konferensie met die hoofdoel om die Here te dank vir Sy goedheid, word vanaf 29 September tot 8 Oktober by Greenfields aangebied.
Prof. Lewies Derkcsen fasiliteer die kursusse.
Die sprekersprogram verloop as volg:
29 September 18:30: Prof. Lewies Dercksen.
30 September 06:00-16:00: Kursus – prof. Lewies Dercksen (“What on Eearth is God Doing in my Life?).
30 September 18:30: Prof. Lewies Dercksen.
1 Oktober 10:00: Prof. Lewies Dercksen.
1 Oktober 17:00 tot laat: Lofprysing by reuse vuur tot laat.
2 Oktober 18:30: Henrico en Anja

3 Oktober 18:30: Past. Hennie van der Lith.

4 Oktober 18:00: Past. Pierre Viviers en William en Eleanor.


5 Oktober 18:30: Past. Carl Kitshoff.

6 Oktober 18:00: Jacques & Liezel lofprysing en aanbidding.
7 Oktober 06:00-16:00: Kursus deur past. Lewies Dercksen (Bruce Wilkinson – Survey of the Bible).
7 Oktober 18:30: Pastoor Robert van Zyl.

8 Oktober 10:00 Familiebanket.
Vir meer inligting bel 072 329 8131.
• Mense wat die konferensie bywoon, is welkom om op die perseel te kom kamp.