Nie Ierland en Suid-Afrika se groot kragmeting moreaand met die dorp se gunsteling Bok, Kwagga Smit, op die paasvervangerbank nie, maar seweskoors.
Die Blitsbokke is die week op Middelburg en hulle het al gholf gespeel, afrigtingsklinieke aangebied, geoefen en is more by Hoërskool Kanonkop in aksie.
Behalwe die Blitsbokke gaan hoërskole spanne, Middelburg se Bulldogs en die All Stars mekaar die stryd aansê.
Die optog beweeg deur die dorp se strate.
Die groot brul het al vanoggend begin met Kanonkop wat ’n optog deur die dorp hou van elf uur af waar verskeie laerskole en die Middelburg Observer se kantore in Meyerstraat besoek word.
Meer oor die sewesdag en spanne kan in hierdie week se Middelburg Observer gelees word.
Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.