News

Eienaars van kallers gesoek

Die Middelburg Veediefstal en Bedreigde spesie-eenheid is opsoek na die eienaar van twee kallers.

Die twee kallers is gladnie gebrandmerk of het geen oorplaatjies aan nie en kom vermoedelik van die Belfast of Dullstroom area af.

Hulle word tans aangehou by die skut in Ermelo.

A/O Steenkamp van die Middelburg Veediefstal en Bedreigde spesie-eenheid kan gekontak word by 013 249 1521 of 082 303 9935 vir meer inligting.

Die twee kallers. FOTO: verskaf.

 
Back to top button