News

NG Kerk Kanonkop hou gholfdag

Kerk hou prettige gholfdag.

Die NG Kerk, Kanonkop gemeente het Saterdag hul gholfdag by die Middelburg Buiteklub aangebied.

Hendrik Swanepoel het die gelukkige trekking van die blesbok gewen en Rona Uys die staalbraaier.

Die wenners, Chrisjan en Tertia Basson het ’n gedeelte van hul wenprys, ’n halwe skaap, terug geskenk om opgeveil te word vir fondse vir die kerk.

Die gemeente wens al die wenners geluk en hoop hulle sien almal weer volgende jaar daar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button