Op ’n noodgroep het ’n man om 22:19 per stemboodskap vir hulp geroep.
Hy het gesê dat iemand die polisie en ambulansdienste in die hande moet kry en moet stuur na Mcdonaldstraat.
Kort daarna het met ’n boodskap gesê: “asseblief, my ouma hulle is aangeval, maak gou!
Die man is gekontak, maar hy het gesê hy kan nie nou met die media praat nie, aangesien hy besig is met die polisie.
• Daar is nie op hierdie stadium enige verdere inligting beskikbaar nie, maar daar word verneem dat paramedici en die polisie steeds op die toneel besig is.