News

Gemeenskap onthou kindertjies wat in oorlog gesterf het

Blomme vir kindergraffies.

Die jaarlikse kransleggingseremonie in herinnering aan die kinders wat gesterf het tydens die Anglo Boere-oorlog, is gisteraand by die begraafplaas in Samora Machelstraat gehou.

Verskeie instansies, skole en kerke het blomme op die graffies geplaas.

Die leerlinge van die Middelburg CVO-skool. Voor: Reghardt Lombard, Anushka Jacobs, C.J. van Vuuren. Agter: Bella van Vuuren en Stiaan Jacobs.
Juandré en sy ma, Leana de Bruyn saam met Bianca Beukman (Laerskool Middelburg).
Sumari van Rooyen en Barry de Wet (Laerskool Middelburg).
Ewan Reyneke en Chris-Deen Prinsloo (Laerskool Kanonkop).
Die leerlinge van HTS wat kranse gelê het: Voor: Johané Holtzhausen (voorsitter), Liané Till. Sylmari Barkhuizen, Elandri Bezuidenhout. Agter: Luhan Graaff, Toy Engelbrecht (voorsitter), Nico Strydom, Darius Buytenbach en Lika Olivier.
@middelburgobserver

Kinders wat in Anglo-boereoorlog gesterf het onthou #middelburg #angloboerwars #graves #childrengraves

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button