News

Rowers wat deure ooppluk vanoggend bedrywing

Die straatrowers wat kardeure ooppluk was vanoggend weer bedrywig.

Twee verdagtes het vanoggend ’n vrou se kardeure oopgepluk by die verkeerslig op die hoek van Verdoorn- en Cowen Ntulistraat. Die rowers is gelukkig afgeskrik deur ’n ander motoris wat sy toeter geblaas het.

Dit is die eerste geval van sy soort wat in daardie omgewing plaasvind.

Straatrowers is gewoonlik in die sakekern bedrywig.

 
Back to top button