Die babas en kleuters wat ingestem is vir die mej. Lentebloeisel-kompetisie by Lavender Mill se Lentefees het Saterdag almal se harte gesteel.
Buiten die baba- en kleuterkompetisie, was daar verskeie uitstallers en ook meer as genoeg speelplek vir die kinders.
Nadia Neyer (van My Farm Living) was die gasheer van die fees.
Mamma Joleen Badenhorst hang die lint om haar dogtertjie, Milcah Rose (1-3 jaar) se skouers.Lucille Goldschagg saam met Emilia Gadinger (4-6 jaar) afdeling)..Lucille Goldschagg (middel) saam met die 4-6 jaar prinsesse, Alana Hartman en Narina Jooste.Raymond Slabbert is die man op die stelte wat vir Nika Faure ’n ballon vou.Annelize du Plessis en Marizelle Watridge by hul stalletjie.Miemie Smit wys die oulike tas-huisies vir poppe wat sy ontwerp het.Jappa Meyer (voor) saam met sy boeties, Keano en Riley by hul “Keano-se-Stand” stalletjie.Roelf Botha, Anja en Amelia Small by die Robo Kinderkinetics speelarea.Beanne Coetzer by die ‘Befok’-stalletjie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.