News
Dié leeu byt darem nie!
Jy skrik jou boeglam vir die oopbek-leeu as jy by die hek inry en as jy uitklim, wil jy vlaktes toe hol as die blink seekoei vir jou loer.
As jy egter nader stap, merk jy op dit is diere van metaal wat ’n besondere dieretuin vorm!
Lees in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer meer oor hierdie interessante dieretuin van metaal van Theuns en Ursula Lourens net buite Middelburg op die Bethalpad.





@middelburgobserver
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
