News
Somer, son en atletiek by Laerskool Middelburg!
Laerskool Middelburg het die atletiekseisoen afgeskop met hul jaarlikse Somerkampioenskappe.
Die atletiekbaan was ’n miernes van bedrywighede waar die atlete hul staal gewys het ter voorbereiding van volgende jaar se atletiekseisoen.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
