En dit is veral Faf de Klerk en Cheslin Kolbe wat gewild is.
Die Middelburg Observer het vanoggend by drie skole gaan kuier om te hoor aan wie dra hulle die eindstryd van 2023 teen die All Blacks op.
Daar was een leerling wat gesê het dit is vir sy Oupa.
Laerskool Kanonkop, Kleuterskool Gansiekeur en Hoërskool Middelburg het gereed gestaan vir ons kameraman.
Lesers (en skole) kan hulle Bokvideos aanstuur na 072 248 3855.
•Met Kwagga Smith in die span is daar ekstra belangstelling uit Middelburg. Hy is mos een van ons eie!
@middelburgobserver The whole of Middelburg is behind the Springboks, good luck to our heroes in green and gold! #springboks #rugby #rugbyworldcup #rugbyworldcup2023 #rugbyworldcupfinal #southafrica #southafricapride #middelburg #springboksrugby
