News
Rotsklim by Buffalo Gorge!
Daar gaan op 28 Oktober weer hope aksie wees by Buffalo Gorge met rotsklim en abseil vir avontuurlustiges.
Kostes is R350 vir die eerste abseil, R150 vir die tweede en gratis as jy dit die derde keer doen.
Ryk Diepraam sê daar moet egter groepe van vier op ’n slag wees om die abseiling te doen.
Vir enige navrae, bel Ryk by 083 528 9586 of besoek hul webtuiste by www.buffalogorge.co.za.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
