Meline Luck se gesiggie spel wat lmal se harte sê: "Go Bokke!"
Ons dorp se grootste Bok-ondersteuners kuier tans by Laerskool Middelburg se Wees Wakker-fees!
Arno van Niekerk en Henré Jansen van Rensburg staan met hul Bok-hemde voor die reuse vuur.
As jy nog nie ‘n plek het om na die wedstryd te gaan kyk nie, moet jy dadelik na die fees toe gaan.
Kaartjies beloop R150 per persoon en is gratis vir laerskoolkinders (vergesel van hul ouers).
Die Van Niekerk-gesin is oortuig die bokke gaan wen. Voor is Nienke (3) en agter Josua (7), pa Ruan, ma Mariske en Christiaan.
Boonop is daar vanaand voor die wedstryd op die groot skerm, ook twee vertonings deur Posduif en Barto.
Die kosstalletjies en biertent sal sorg dat jy nie vanaand honger of dors sal wees tydens die wedstryd nie.
Ryno van der Merwe en Sam Gerber bespreek met hoeveel punte die Bokke gaan wen.Klein Coetzee Knoetze wil ook eendag ‘n Springbok wees.Die Cilliers-gesin gaan ook die Bok-rugby op die grootskerm volg. Niwan en Ivanke is voor, met ma Grizelda en pa Nikus met Grizaan op die arm.Hartjies vir die Bokke van Mianke de Beer en Isabella de Klerk.Juandré Swart ry gou eers die meganiese bul voor hy saam met almal op die grootskerm die rugby gaan kyk.Luané en Dihandré Sutton met hul skattige Bok-hempies.Juffrouens Petrea van den Heever en Kathleen Prinsloo ondersteun met hul Koedoekop-hempies en ‘n byderwetse Bok-hoed ons land se span.“Hulle gaan só ver wen!” sê sussies Tholgi en Lethabo Makgoba.Dié groep vriende wys hoe die Bokke moet skrum. JJ en Precious Moilwa, Pholoso en Phemelo Mothogoane en Lethabo en Thlogi Makgopa.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.