News

Voetganger doodgery

Die identiteit van die oorledene is nog nie bekend nie.

‘n Voetganger is gistermiddag (Vrydag) op die hoek van Mandelarylaan en Duiwelspiekstraat doodgery.

Twee nutsbakkies het kort na die ongeluk op die toneel gestaan en bestaan die vermoede dat een van die bakkies die voetganger getref het.

Dit is op hierdie stadium onduidelik wat presies gebeur het.

* Sodra daar meer inligting beskikbaar is rakende die gebeure, sal dit gepubliseer word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button