News
Anita se roudiens Saterdag
’n Spesiale troosdiens word Saterdag gehou in herinnering aan Anita Meiring (57) wat op 21 Oktober weens ’n asma-aanval gesterf het.
Die diens word om 10:00 by die Hervormde Kerk, Rietvallei (Pretoria) gehou. Daar sal ’n aanlyn skakel beskikbaar wees op die dag van die diens.
• Anita is by Potoppa, die woonarea by Ruby River Lodge, oorlede.
Haar gesin onthou haar as ’n liefdevolle mens wat talle mense se lewens aangeraak het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
