News
Kwagga bring die Web Ellis huis toe
Terwyl Suid-Afrika nog probeer herstel van die laaste drie weke se rugby spanning kan inwoners hulle reg maak vir die grootste rugbypartytjie wat die land nog gesien het.
Die Bokke land more (Dinsdag) in Johannesburg met die Web Ellis Trofee en paradeer op 2 November deur Pretoria se strate met die goue beker.
Omdat Middelburg se Kwagga Smith deel van die seëvierende Bokspan is wat Nieu Seeland in die eindstryd met 12-11 geklop het, word verwag dat honderde inwoners na die stad sal opruk.
Die roete wat so pas bekend gemaak is, is as volg:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
