News

Dit het lekker gesous

Dit het lekker gereën deur die nag en vroegmore met soveel as 20mm wat in die dorp gemeet is.

Die volgende syfers is vanoggend deur inwoners op die Middelburg Reënval Facebook-groep geplaas:

20mm – Verdoornstraat; 15mm – Bhimy Damanestraat; 10mm – Palmstraat, Kanonkop; 17mm – Aerorand wes; 14mm – Gholfsig; 16mm – Groenkol; 10mm – Colleylaan, Dennesig.

 
Back to top button