News

Vyftig goue jare vir NG Kanonkop

Kerk vier goue verjaardag met Bybelverse.

Van vyf brode en twee vissies tot die spieël van die lewe en ’n lig vir jou voet was deel van die Bybel-teks uitstallings by die NG Kerk Kanonkop se 50ste verjaardagvieringe.

Gesinne het voor in die kerk, asook by die feesmaal in die saal, van die besondere Bybelverse voorgestel.

Adri en Joseph Loretz vy hul uitstalling uit `1 Korithiërs 13 vs 7 oor die liefde wat alles bedek.
Ria van der Walt het ‘n pragtige rangskikking gemaak wat wys dat die kerk hul 50ste verjaardag vier.
Hantie Dercksen het uit Psalm 119:105 gewys dat die Woord die lamp is wat die weg wys.
Dané Holtzhausen se uitstalling het Jesus se geboorte voorgestel.

 

 

 
Back to top button