Linia Rabie en tannie Alet Bodill met haar bekende "Ouma Rooi" koeksisters.
Van pannekoek tot nagereg en selfs gebreide speelgoed het deel uitgemaak van die SAVF Tehuis se basaar.
Daar is tot donker saamgekuier in die teetuin en mense het bokse vol geskenkies gekoop by die Wit Olifant- en naaldwerktafel met besondere geskenke wat die personeel en inwoners van die tehuis self gemaak het.
Privaat stalletjies het ook deel uitgemaak van die basaar.
Sumari Rootman, Adri Reinecke en Hazel Soden het die boeke- en Wit Olifanttafel beman.Elna Visser by haar stalletjie met oulike handgemaakte speelgoed.Zanelle Fraser en Janina Prinsloo (van Van Deventer & Campher) het by hul stalletjie vertel hoe belangrik dit is om ‘n testament te hê.Liana Versfeldt en Zoe Jordaan het unieke tuisgemaakte juwele verkoop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.