News

Dit sous behoorlik en meer verwag!

Dit sous en Sal Botha het laat weet dat dit vandag al 30mm by hom in Dennesig gereën het.

Oor die naweek het dit 17mm in Dennesig gereën en sedert vanoggend het hy die 30mm in die reënmeter gekry.

Hy glo egter dat dit heelwat meer gaan wees teen more-oggend met die huidige stortreën.

 
Back to top button