News

Kersvader besoek OK Mineralia

Kersvader en sy elfies gaan besoek aflê by OK Mineralia.

Die jolige geskenkbringers sal om 17:30 beide Vrydag en Saterdag by die OK in Jeppestraat arriveer waar lekkers uitgedeel sal word en foto’s geneem kan word van kinders saam met Kersvader.

Hulle sal daarna deur die strate ry van Mineralia en Sentraal en inwoners kan gerus uitkyk vir die optog.

Back to top button