News
Elandsrivier ’n dondererende massa na baie reën
Die Elandsrivier is ’n dondererende massa water nadat dit oor die naweek baie in en om Emgwenya (Waterval-Boven) gereën het.
Amanda Botha, wat letterlik op die wal van die Elandsrivier in Brugstraat bly, sê dit het tussen Vrydag en Saterdag 90mm in die area gereën en het die rivier pragtig afgekom.

Sy het sommer van haar huis af die foto’s en video van die rivier geneem en dit beskikbaar gestel vir publikasie.
@middelburgobserver Elands River overflows its banks after 90mm of rain at Emgwenya (Waterval Boven). #water #wateroverflow #flooding #rain #southafrica
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
