News

Arnot VLU hou Kersafsluiting

Arnot VLU het ’n feestelike afsluiting by Alveston Manor gehou met ’n kersboom, geskenke en driegang kersmaal.

Die gaskunstenaar en spreker was Marcia Keen. wat verdere luister met haar lirieke en sang aan dié geleentheid gebring het.

Marlyna Blom en Corrie Pritchard geniet ‘n staankans in die oggendson.
Die vroue wat Arnot VLU se afsluiting bygewoon het. Voor: Drien Taute, Rita Steenkamp, Rensche du Toit, Marthie Oosthuysen, Christa Cass (voorsitter), Marcia Keen, Susan van Heerden, Stella Coetzee. Agter: René Grobler, Agnes Steele, Suna van Rooyen, Surina de Wet, Judith Kuyper, Marita Hattingh, Corrie Pritchard, Lynnette Waldron, Marlyna Blom, Daleen Serfontein, Zani van Rooyen, Anel Moolman, Corrie Bezuidenhout en Janet van der Linde.
Christa Cass steek ‘n kers aan as eerbetoon aan Rinette Grové, wat op 17 Januarie 2023 na ’n kort siekbed oorlede is.
Judith Kuyper oorhandig aan die voorsitter, Christa Cass, ’n spesiale selfgemaakte geskenk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button