News
Zoomies se bytjies vlieg na Namakwaland
Die besige bytjies van Zoomies Akademie het saam op die bus gesing en hul lyfies gewikkel tot by Namakwaland as deel van hul konsert.
Die ouers van die kleuters van Zoomies Akademie het net so lekker saamgesing en vir die kleingoed gewys watter bewegings hulle moet doen saam met die vrolike musiek.









@middelburgobserver Zoomies Academy Concert in full swing #dance #concert #middelburg
♬ CAN’T STOP THE FEELING! (from DreamWorks Animation’s “TROLLS”) – Justin Timberlake
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
