News
Oud-inwoner, Hennie du Rand, oorlede
du Rand Familie: Net soos ons die jaar gegroet het, groet ons 'n geliefde oud-inwoner en sakeman van Middelburg wat op Desember 19, 2023 oorlede is.
Hennie du Rand soos almal hom geken het, het in Middelburg hom kom tuismaak in 1970 en het hier gewoon en besigheid gedoen tot in die jaar 2000.
Hy het diep spore in baie mense se lewens gemaak en gaan inderdaad gemis word deur vriende en familie. ‘n Herdenkingsdiens sal gehou word in Pretoria waar hy die laaste 23 jaar gewoon en besigheid gedoen het.
Indien iemand die diens wil bywoon, stuur ‘n e-pos aan Luzelle by luzellev@gmail.com
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!