News
Swerm vlermuise sak toe op rysmiere
’n Groot swerm vlermuise het gisteraand toegesak op ’n rysmiernes in Hibiscusstraat (Kanonkop).

Die swerm vlermuise het kort na 19:00 uitgekom om die rysmiere te vang wat vanaf ’n nes op die sypaadjie uitgekom het.
Daleen Naudé (joernalis van die Middelburg Observer) het ’n video van die beserkte vlermuise, wat die hele tyd geduik het vir hul fladderende prooitjies, geneem.
@middelburgobserver Hundreds of bats came out last night in Hibiscus Street (Kanonkop) to catch the flying ants which came out of a nest in the street. Journalist Daleen Naude was there to take videos of the cauldron of hungry bats in the air. #middelburg #mpumalanga #southafrica #bats #flyingants #vampire
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.