News
Bevestig vir Gerhard se roudiens
Gerhard Rheeder (76), die oudpolisieman wat Maandag oorlede is, se familie doen ’n beroep op persone wat sy roudiens gaan bywoon, om met hulle te bevestig.

Hulle wil graag weet vir hoeveel persone moet hulle verversings gereed kry.
Die roudiens is op 3 Februarie, om 11:00, uit die NG Kerk, Kanonkop gemeente.
Persone wat die diens bywoon, kan bevestig by Meléne Munnik by 072 924 1168 of Lydia Labuschagné by 084 373 2546.
• Gerhard is die oggend dood by sy huis gekry en geen gemene spel word vermoed nie.
Sy vrou, Tersia, het gemeld dat hy die afgelope tyd depressief en angstig was.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.