News

Atletiek uit boonste rakke by MHS

Hoërskool Middelburg het verlede Vrydag hul jaarlikse Interhuisbyeenkoms gehou.

Daar was nie net hope aksie tydens Hoërskool Middelburg se Interhuis nie, maar die atlete het ook elke oomblik op die baan geniet!

Fiks of onfiks, die o/19 manne het saam die 800m aangedurf. Blessing Ncube, Mpho Skosana, Amo Mbata, Zion de Beer, Khanye Mdakane, Hlulalni Chauke, Manoshe Phasha en Kabelo Mokwana.

Vanaf die pawiljoene was dit ‘n gedruis soos die Bokspanne die atlete op die veld ondersteun het.

Kyk in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer watter Bokspanne die wen- en die geesbeker opgeraap het.

Catherine O’Grady (dogters baan-atleet van die dag), Markus de Klerk (seun baan-atleet) en (agter) Jaco Truter (seun veld-atleet).
Matthew Abbey en Jaco Truter.
Henno Hattingh.
‘n Paar danspassies nadat die wedloop voltooi is. Nalisha Cronjé, Rummanah Bico en Anja Wheeler.
Motheo Manzi.
Me. Alti Nel wens die atlete geluk met hul prestasies.
Crawford Joubert wys vir die wêreld al die Middies aksie.
Monique van der Westhuizen en Leshego Manzi.
Henog Jansen van Vuuren.
De Wet Botha.
Manoshe Phasha.
Blessing Ncube.
Die dirigente het hul kele rou geskree saam met die sang-atlete op die pawiljoene.
Tshepang Tshehla.
Stephan Strydom wen die 100m.
Kefilwe Phamotse.

 

 

@middelburgobserver

Hoërskool Middelburg had a very special inter-house, where every team tried upstaging the other #southafrica #hoërskoolmiddelburg #middelburg #gees

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button