News
Die bitter van beurtkrag laat Bittereinder op hete kole
Die borgverrigtinge van Bittereinder-lid, Francois van der Merwe, het nogsteeds nie afgeskop nie.

Van der Merwe se borgaansoek sal waarskynlik eers om 14:00 hervat as gevolg van beurtkrag wat verrigtinge onderbreek tot 13:00 waarna die hof dan eers sal verdaag vir middagete.
Terwyl van der Merwe op hete kole sit en wag vir uitspraak, het ’n klein groepie ondersteuners vreedsaam buite die hof vergader.
Willem Petzer het die groep in gebed gelei.
@middelburgobserver Terwyl daar gewag word vir Francois van der Merwe se borgverhor om af te skop, het Bittereinder-lede buite vergader. #Groblersdal #Court #Bittereinder #Borg #Bail
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.