News

Pret by parkrun toe Willem 100tal behaal

Daar was Saterdag groot pret tydens die parkrun by Lavender Mill met al die vrywilligers wat skreeusnaakse uitrustings aangetrek het.

• Willem van Zyl het sy 100ste parkrun voltooi (mans 50-54 in ’n tyd van 36.28) en Hester Karsten haar 50ste (vroue 70-74, 1.01.47).

Die vrywilligers wat skreeusnaaks gelyk het. Etta Vosges (voor), Margaret Siebert, Marie Kruger, Douw Vosges, Trudie van Zyl, Danré Vosges, Rita Grimbeek, Frans en Elsie Versfeld.
Hester Karsten kom in met die vlag wat wys sy het haar 50ste parkrun voltooi.

 
Back to top button