News
Rekords spat by Kanonkop Interhuis
Hoërskool Kanonkop se Interhuis was ’n keur van spogatletiek.
Die stof het gespat en die tekkies het geklap tydens Hoërskool Kanonkop se jaarlikse Interhuisbyeenkoms.
Die volgende rekords het gespat:
Jamie-Lee Kane-Berman (o/14): 300m hekkies van 55.56s (ou rekord) na 52.6s.
Alicia Coetzee (o/19): skyfwerp van 21.40m na 23.63.
Kamogelo Masilela (o/17): 100m van 12.50s na 11.22s.
Sibusiso Mabena (o/19): 100m van 11.38s na 11.25s.
Kulani Mbhungelo (o/16): 110m hekkies van 17.78s na 17.07s.
Sandile Masina(o/16): 100m hekkies van 17.78s na 17.66s.
Munashe Gwande (o/14): skyfwerp ewenaar rekord van 25.42m.
@middelburgobserver Hoërskool Kanonkop het verlede Donderdag hul spog Interhuis byeenkoms aangebied. #middelburg #athletics #schoolathletics
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.