Middies matrieks van 1975 gesoek
Daar word ’n reuse reünie beplan vir die Hoërskool Middelburg matriekklas van 1975.
Dié reünie sal in 2025 gehou word.
Die name van die persone wat in die klas was, wat nie opgespoor kon word nie, is (vir sommige is daar net voorletters):
Johan Abrie, Chrissie Botes-Haycock, me. AMM Botha, Yvonne Brazelle, Gerda Bruwer, Lizette Burger, me. CGA De Beer, Daleen de Bruyn, me. MA de Jager, me. EC De Winnaar, me. PJH Du Plessis, PF Erasmus, Janice Erlank, MDC Fuchs, André Geldenhuis, Derick Greeff, HE Grobler, Willem Hurter, Alexander Jordaan, me. MM Jordaan, me. B Klaassen, Gert Marais, Christo Mentz, JJ Moller, Gerrit Naudé, Veronica Naudé, MC Olivier, me. G Oosthuizen, Linda Pienaar, me. M Pienaar, Berdine Redelinghuys, JC Scholtz, me. SP Smit, me. MS Smith, me. SE Theunissen, me. MC Van der Walt en Nandie Wessels-Van Heerden.
• As jou naam op die lys verskyn en jy het nog nie kontak gemaak met die organiseerders nie, bel Marthinus (Stywies) de Jager by 082 553 1243 of Chrisna (Willers) de Jager by 082 956 3537.

