News
Al wat jy sien is die Kanonkop masjien!
Die atlete van Hoërskool Kanonkop het soos een man saamgestaan by dié byeenkoms!
Hoërskool Kanonkop het verlede week aan die Elbé Pretorius Gedenkbyeenkoms by Hoërskool Ben Viljoen op Groblersdal deelgeneem.
Die atlete het spoggerige vertonings op die baan en veld gelewer.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
