News
Bulle wen in Bosveld
'n Blou Bulle vyftiental het die Valke vanaand met 45-14 geklop op Modimolle.

Die Bulle was rustyd met 28-0 voor.
‘n Entoesiastiese skare van 4 700 toeskouers het die wedstryd bygewoon.
@middelburgobserver ‘n Blou Bulle vyftiental het die Valke vanaand met 45-14 geklop op Modimolle. Die Bulle was rustyd met 28-0 voor. ‘n Entoesiastiese skare van 4 700 toeskouers het die wedstryd bygewoon.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
