News
Hof sê Maandag oor borg vir Groblersdal vier
Die borgverhoor van Francois van der Merwe, Devon Hofmeyr, Tewie Wessels en Willem Petzer is uitgestel na Maandag vir uitspraak.
Net Van der Merwe se borgaansoek word deur die staat geopponeer.
Al vier sal dus die naweek nog agter tralies moet bly ten spyte daarvan dat die staat borg vir Hofmeyr, Wessels en Petzer voorstaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
