Hestie laat Wheel(er) met gewig
Hoërskool Middelburg het Saterdag aan die TWK Hoëveld Interhoër deelgeneem op Heidelberg.
Ander skole was: Hoër Volkskool Heidelberg, Ermelo, Oosterland, Lydenburg, Rob Ferreira, HTS Witbank en Ligbron Akademie.
Die volgende atlete verbeter rekords:
• Hestie Wheeler, Dogters o.14 Gewigstoot, 11.78
• Jessica de Witt, Dogters o.14 Spiesgooi, 40.77
• Seuns o.14 Aflos, 0:47.40 – Magudi Phahlane, Tshepo Maphopha, Tsehepang Tshehla en Lefa Lebelo.

Die volgende atlete is trofeewenners:
• Hailey Jacobs, beste junior hekkies atleet (dogters)
• Lefa Lebelo, beste junior spronge atleet (seuns)
• Annieka Boshoff, beste junior spronge atleet (dogters)

Die volgende atlete behaal eerste plekke:
• Khanya Sibanyoni, Dogters o.17 100m, 12.78
• Kyanya Sibanyoni, Dogters o.17 200m, 26.22
• Zandri Grobbelaar, Dogters o.19 800m, 02:36.50
• Ntando Zulu, Seuns o.17 1500m, 04:34.10
• Zandri Grobbelaar, Dogters o.19 1500m, 05:24.81
• Zandri Grobbelaar, Dogters o.19 3000m, 11:50.47
• Hailey Jacobs, Dogters o.14 90m Hekkies, 14.25
• Katlego Baloi, Seuns o.16 110m Hekkies, 14.68
• Mikyli Rossouw, Dogters o.14 Hoogspring, 1.45
• Lefa Lebelo, Seuns o.14 Hoogspring, 1.45
• Annieka Boshoff, Dogters o.15 Hoogspring, 1.57
• Johan Raulstone, Seuns o.15 Hoogspring, 1.70
• Karli Engelbrecht, Dogters o.17 Hoogspring, 1.4
• Thelma Moloi, Dogters o.16 Verspring, 4.90
• Nika Geldenhuys, Dogters o.19 Verspring, 5.01
• Hestie Wheeler, Dogters o.14 Gewigstoot, 11.78
• Jaco Truter, Seuns o.17 Gewigstoot, 14.01
• Jaden Muller, Dogters o.17 Gewigstoot, 10.31
• Vinelle Kauffman, Dogters o.14 Diskus, 28.02
• Simoné van der Walt, Dogters o.15 Diskus, 29.02
• Caelan Chetty, Seuns o.15 Diskus, 44.70
• Jaco Truter, Seuns o.17 Diskus, 42.98
• Jessica de Witt, Dogters o.14 Spiesgooi, 40.77
• Ryan Tessendorf, Seuns o.14 Spiesgooi, 41.60
• Ashley Barnard, Dogters o.15 Spiesgooi, 35.20
• Tyla Longueira, Dogters o.16 Spiesgooi, 31.05
• Jaden Muller, Dogters o.19 Spiesgooi, 35.10
• Seuns o.14 Aflos, 0:47.40
• Seuns o.15 Aflos, 0:47.44
• Dogters o.19 Aflos, 0:54.03.
