News
Staatmaker Piet Claassen skielik oorlede
Piet Claassen (79), die man met die vriendelike glimlag wat altyd by Kanonkop Spar te siene was met die Mannaprojek-blikkie, is Maandag skielik oorlede.
Hy en sy seun, Pieter, is welbekend en was hulle elke Sondag in die NG Kerk, Kanonkop gemeente, waar Pieter die orrelis is.
• Pieter het genoem dat sy pa se knie ernstig geswel het nadat hy in die tuin gewerk het sowat drie weke voor sy dood. Hulle vermoed ’n spinnekop het hom gebyt.
• Die begrafnis is Maandag om 11:00 uit die NG Kerk, Kanonkop gemeente.
• ’n Meer volledige berig oor Piet, kan in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer gelees word. Die koerant is reeds beskikbaar by winkels en by die koerant se deurry fasiliteit in Meyerstraat.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
