News
Erge hael op Stoffbergpad
Dit het erg gehael vanmiddag op die Stoffbergpad en dit lyk asof Middelburg ook 'n storm te wagte kan wees.
‘n Video is vanmiddag op noodgroepe rondgestuur van ‘n erge haelstorm wat omstreeks 13:30 op die Stoffbergpad gewoed het.
Motoriste is gemaan om versigtig te ry.

As gekyk word na die weervoorspelling, is daar ‘n 60% kans dat Middelburg vandag laatmiddag ook ‘n donderstorm kan verwag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
