News

Ongeluk in Kranspoort, pad tans gesluit

Kranspoortpas is tans gesluit vir opruimingswerk na 'n trokongeluk.

Al die bane in Kranspoort is tans gesluit vir opruiming na ‘n trokongeluk.

Daar word ook gewag vir ‘n ambulans, aangesien die trokdrywer ernstig beseer is.

Louwtjie Swart (Van Wettens Insleepdienste en Traffic Alert) is op die toneel.
Hy sê Van Wettens Insleepdienste se trokke is reeds op pad om te gaan help.

Hy kan nog nie ‘n aanduiding gee hoe lank opruiming gaan duur nie.

Die hele poort is besaai met houtplanke.

  • Vir inligting rakende ongelukke en ander gebeurlikhede op die paaie om Middelburg, bel of stuur ‘n WhatsApp vir Louwtjie by 078 400 9517, om deel te word van hul Traffic Alert-groep

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button