News

Middies kraai koning teen Eldoraigne

Hoërskool Middelburg het die afgelope naweek op die rugbyvelde, hokkie-astro en netbalbane te staan gekom teen Hoërskool Eldoraigne, en Middies se gronde het lanklaas so gewemel van besoekers.

Die uitslae lyk so:

Khensani Mathebula en Wandisa Mthombeni vir die Eerstes. Beide was ook puntemakers met ’n drie elk. Twee doelskoppe en vier strafskoppe is deur Matthew Abbey se skopvoet deur die doelpale.

Rugby:

O/14 A: wen 29 – 5
O/14 B: wen 57 – 0
O/15 A: wen 48 – 0
O/15 B: wen 51 – 0
O/16 A: wen 35 – 8
O/16 B: wen 27 – 0
Derdes: verloor 0 – 8
Hommels: wen 20 – 5
Eerstes: wen 26 – 20

Le Roux French vir die Eerstes.

Hokkie (dogters)

O/14 A: wen 1 – 0
O/14 B: wen 2 – 0
O/15 A: wen 1 – 0
O/15 B: wen 1 – 0
O/16 A: verloor 0 – 2
O/16 B: wen 4 – 0
Hommels: gelyk 0 – 0
Eerstes: gelyk 2 – 2

Hokkie (seuns)

O/14 A: wen 3 – 0
O/14 B: wen 5 – 0
O/16 A: gelyk 1 – 1
O/16 B: gelyk 0 – 0
Hommels: gelyk 0 – 0
Eerstes: gelyk 2 – 2

Khanya Sibanyoni wys sy kan vlieg.

Netbal

O/14 A: wen 29 – 4
O/14 B: wen 24 – 4
O/15 A: verloor 11 – 15
O/15 B: verloor 12 – 2-
O/16 A: wen 18 – 13
O/16 B: wen 31 – 11
O/17 A: verloor 9 – 20
O/17 B: verloor 11 – 13
Hommels: wen 17 – 8
Eerstes: verloor 15 – 35.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button